Hedonisme

Hedonisme is 'n denkrigting waarvolgens genot en geluk die primêre of belangrikste intrinsieke waarde en die hoogste doel van die menslike lewe is.[1] 'n Hedonis streef na die verkryging van netto genot (genot minus pyn).

  1. "Hedonism". stanford.edu.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search